Modulekode | KMP 990 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Gespesialiseerde en gevorderde navorsing waarin die student bewys lewer van spesialiskennis van die hoofdissipline en moontlike interdissiplinêre skakeling kan bewerkstellig. Onafhanklike en verantwoordbare beplanning, hulpbronbenutting en bestuur van alle aspekte van die navorsingsproses binne die komplekse en onvoorspelbare kontekste word verwag. Benutting van rekenaarprogramme vir analise en/of verslagskrywing word veronderstel, asook akademiese en wetenskaplike leierskap. |
Modulekrediete | 360.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App